Roosparfuum
Behalwe dat rose van my gunsteling blomme is, vind ek  spesery- en roosparfuum onweerstaanbaar.

Van kleins af het die speseryrak my bekoor. Die potjies en bottels vol kleure, teksture en geheimsinnige aromas is vervleg met my kindersprokies oor peperduur speserye en eksotiese, veraf lande. Verskillende aromas roep wonderlike assosiasies by mens op en elkeen het sy eie herinnering. (more…)